Heidelberg Depot
Die Heidelberg Skou was hierdie jaar besiger as vorige jare en ons het ’n heerlike tyd in die Engen Hut saam met al ons kliënte gehad. Die perde was besonders mooi hierdie jaar en die hondeskou is baie goed ondersteun. Die Jersey Jeugskou was ’n treffer onder die kinders – ’n definitiewe hoogtepunt. Die Heidelberg … Read more